Vir die mans…
Oktober 24, 2007
feetjieland
Die Brein …jy het gevra wat van fotos vir al die “honger” mans daarbuite..wel, toe het ek , my sussie en my vriendin besluit om vir julle te “pose” in ons fee-gewaad…mwahahaha
Entry Filed under: Uncategorized
1. die brein | Oktober 24, 2007 om 4:40 nm
Goeie Fee, Ja maar hoekom het julle nie meer gewys nie.njarrrrrrrr.Die Brein se dankie vir niks!!!!
2. Mona | Oktober 26, 2007 om 6:09 nm
Sussa!
Ek dog die fotos was net vir fun en games nou plaas jy dit op die blog!
Yeah right!
🙂