November 24, 2007 feetjieland

Hallo almal, sjoe, maar die tyd vlieg vinnig verby…Amper alweer Kersfees. Ons maak toe van die 15de Des tot 2 Jan, dis lekker, maar ek stress nogal, ek werk 15 Des eers ‘n mnd, so hulle gaan my seker nie my volle salaris gee vir Des nie… Ek dink hulle gaan my einde van die mnd helfte gee, en 15 Des ander helfte. Ander mense kry volle salaris… Meeste van julle gaan seker amper op verlof, deel bietjie met my waarnatoe julle gaan. Seker see toe…..ai…ek wens…

Entry Filed under: Uncategorized

7 Comments Add your own

  • 1. neykie  |  November 26, 2007 om 9:25 vm

    Hey ons maak die 13Desember toe en Wikus hulle ook so ons gaan net rustig wees biekie Bruma Lake toe en net lekker rus. Nie te ver ry nie.

    Geniet dit.
    Liefde
    rené

  • 2. Ina  |  November 26, 2007 om 10:51 vm

    Hi

    Ons sluit die 21ste Desember. Ek gaan al van die 14de af met verlof. Ons gaan bietjie saam met die familie Jeffereys baai toe. Manlief sê ons ry maar met ons eie kar as die familie ons af piepie kom ons terug.

    Ek is bly jy het ‘n goeie werk gekry en kan darem so kort tydjie met ons gesels.

    Lekker werk

    Ina

  • 3. Suz  |  November 27, 2007 om 9:41 vm

    Ons sluit die 13de en dan gaan ons die karavaan hak en die pad vat na Marloth Park.

  • 4. Tersia  |  November 28, 2007 om 9:17 nm

    Ons bly maar by die huis. Die oorvol sentrums en baie mense is nie vir ons nie! Hoop ons is weer 2008 almal veilig terug van vakansie. Hoe gaan dit met jou? Met JOU? Gaan kyk op my blog, jys ge-tag!

  • 5. Ina  |  November 29, 2007 om 10:52 vm

    Gaan jy nou nooit weer met ons gesels nie

  • 6. BB  |  November 30, 2007 om 9:42 vm

    Miskien bless die Xmas fairy jou tog? Ons bly by die huis – jippie!! Ek is ernstig diep dankbaar dat ek by die huis kan wees en dit kan mooi maak vir ons. Dat ek so my Kersfees saam met my hart se punt, my ouers en my kinders en van my hartsvriendinne (geskeides, weduwees (2 van hulle) en oujongnooiens en twee allerspesiaalste gay vriende) kan deurbring. Ek gaan die see nie mis hierdie jaar nie! Soos die weer vir my hier in Gauteng lyk kom die see in elk geval sommer na ons toe😉 – of my grootste wens word dalk dié jaar bewaarheid met al die koue dié tyd van die jaar – ‘n WHITE CHRISTMAS!!?? xx

  • 7. SHARKS  |  Desember 3, 2007 om 7:49 vm

    Feetjie ja ons ry Vrydag en kom dan ander Vrydag terug!! Ek wil slegter as sleg wees hierdie vakansie, baie slaap, baie rus, lees, sleg wees!! Ek werk tot Woensdag en begin dan weer die 8ste Jan.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to comments via RSS Feed

Bladsye

Kategorieë

Kalender

November 2007
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Most Recent Posts

 
%d bloggers like this: