Werksonderhoud

November 8, 2007 feetjieland

Dit was vinnig, het vanoggend my aansoekvorm ingedien by personeel-agentskap, het more half-twee onderhoud by Moto-net. Asb julle bid! Ek was so lanklaas by ‘n werksonderhoud, weet nie of ek meer daai “deng” kan doen nie. Hopelik is dit soos fietsry!

Entry Filed under: Uncategorized

6 Comments Add your own

  • 1. boendoe  |  November 8, 2007 om 2:14 nm

    Ag jong, baaie sterkte! Ek sal albei my duime en groottone vashou!

  • 2. lanaba  |  November 8, 2007 om 2:19 nm

    Ek hou duim vas en bid vir jou vriendin – laat weet wat gebeur en onthou jy is altyd in gedagtes…jy is n wonderlike vriendin dankie

    ♥ies
    ekke

  • 3. Dellie  |  November 8, 2007 om 3:41 nm

    Ek kan ook nie meer onthou hoe dit werk nie! Wees maar net jouself, ek is seker alles sal goedgaan! Sterkte, hoor. ((Fairy))

  • 4. Jo-Ann Schou  |  November 8, 2007 om 4:06 nm

    Sterkte!

  • 5. KruidjieRoerMyNie  |  November 9, 2007 om 5:33 vm

    Sterkte man. As dit ‘meant to be’ is, sal jy dit kry. Toe ons Kaap toe getrek het, was ek vir bietjie meer as 30 onderhoude voor ek werk gekry het, maar dit was die wonderlikste werk en beslis die wag werd. Met al daai onderhoude het die Here my net sterker gemaak. Hou moed!

  • 6. neykie  |  November 9, 2007 om 6:45 vm

    sterkte en ek is seker dit kan nie te moelik wees nie….


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to comments via RSS Feed

Bladsye

Kategorieë

Kalender

November 2007
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Most Recent Posts

 
%d bloggers like this: