Siek

November 2, 2007 feetjieland

Lanklaas so sleg gevoel, kop dik, kliere seer, ore seer, keel seer, lyf seer, hartseer, alles is net seer!! Geniet julle naweek… en drink ‘n drankie, of koeldrank, of koffie, of iets op my Sondag.

Entry Filed under: Uncategorized

14 Comments Add your own

  • 1. laaks3  |  November 2, 2007 om 7:53 vm

    Mari, Ek dink aan jou en ek hoop jy word verras met ‘n persentjie. Ek het ook op 22 September niks gekry nie! Ek weet, dit voel aaklig! Ek dink aan jou en ek hoop daar is nog baie jare van voorspoed en baie geluk vir jou!
    Liefies Tersia

  • 2. neykie  |  November 2, 2007 om 8:08 vm

    Mari,

    Veels geluk met jou verjaarsdag mag die Here jou seën en nog baie jare spaar, 2 dae te vroeg maar dis die idee wat tel….

    Hoop jy voel tonne beter sondag en dat jy tenminste bederf gaan word.

    Enjoy
    N

  • 3. platterfuss  |  November 2, 2007 om 8:38 vm

    (((((((((((((((feetjie))))))))))

    Hey, jaag daai kieme nou weg… of CELEBRATE hulle weg Sondag!

    Mari, ek hoop jou nuwe lewensjaar gaan ene wees met NET ‘mooi weer’! Genoeg donderwolke en dinge gehad! Pas jouself op!!!!

  • 4. SHARKS  |  November 2, 2007 om 9:12 vm

    Feetjie geniet jou dag Sondag, net jammer ekke is so bietjie ver, anders het ek vir jou ‘n geskenkie gebring Sondag. Ekke het gister so af gevoel, en vandag voel ek nie juis veel beter nie!!

    Mari mag jy Sondag vreeslik bederf word deur manlief en die kleintjies.

    Word nou gesond!!

  • 5. boendoe  |  November 2, 2007 om 10:11 vm

    Ag jong, trek daai komberse oor jou kop! Hoop die huishouding kan aan die gang bly sonder jou, maar soos ek dinge ken, moet siek ma maar haar lyf opkry en rondsleep agter die kinders aan. Sterkte!

  • 6. Dellie  |  November 2, 2007 om 10:20 vm

    Om siek te wees so naby aan jou spesiale dag…niks lekker nie. Kyk mooi na jouself, manlief kan mos maar bietjie agterkom wat jy eintlik werd is…

    Hoop jy het ‘n heerlike dag Sondag, en dat jy sommer ‘n lekker groot verrassing sal kry! Happy B-day Fairy-ding!

  • 7. Suz  |  November 2, 2007 om 10:27 vm

    Hoop jy gaan sommer gou tonne beter voel.

    Ek wil jou net die beste toewens met jou verjaarsdag sondag, mag jy sommer baie bederf word en baie spesiaal voel en ek hoop dat die volgende lewens jaar net vol vreugde en vrede vir jou sal wees.

  • 8. lanaba  |  November 2, 2007 om 10:38 vm

    Ai vriendin ek hoop jy voel gou beter…..jy moet n wonderlike dag hê en onthou ek dink aan jou altyd.

    Ek sms jou sondag.

    ♥ies
    ekke

  • 9. rb  |  November 2, 2007 om 2:02 nm

    Sterkte vir die siek voel. Hoop jy voel Sondag sommer baie beter.
    Geniet die dag, lekker verjaar!!!!!!!!

  • 10. Roer  |  November 2, 2007 om 7:19 nm

    Ai tog. Siek op jou biFday. Nie lekker nie. Hoop jou liefies maak dit vir jou lekker en dat jy tog bederf sal word.

  • 11. mengelmoes  |  November 3, 2007 om 7:24 vm

    Happy Happy Mari!

    Ek hoop jy het n fab dag, met brekkies inni bed versier met n blomemtjie tussen jou bord en vrugtesap staangemaak.

    Beste wense vir n great 2007-2008

  • 12. boendoe  |  November 3, 2007 om 7:41 nm

    Hoop die siekte het gewyk en dat jy ‘n baie, baie lekker verjaardag het!

  • 13. unobastardo  |  November 4, 2007 om 11:34 vm

    Veels geluk liewe Feetjie, omdat jy verjaar!

    Mag die Here jou seën en nog BAIE jare spaar!

    Hoop jou dag en jou jaar is DIE beste ooit.

  • 14. mona  |  November 4, 2007 om 7:47 nm

    My hart is sommer ligter! My Feetjiesussie klink so goed – sy’t ‘n giggel in haar stem!

    Sussa, ek hoop jou hele dag was lekker.

    I love you, Girl!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to comments via RSS Feed

Bladsye

Kategorieë

Kalender

November 2007
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Most Recent Posts

 
%d bloggers like this: