My Sussa..

Oktober 30, 2007 feetjieland

109.jpg    Wens ek het mooi foto gehad van jou op my laptop, sodat ek kon spog met my babe van ‘n sussa, maar alles is op die laptop wat gesteel is…toe upload ek maar die foto wat die naaste is aan hoe jy lyk…Sy is my sussa, my ma, my beste vriendin…Altyd daar vir my, bereid om te luister, raad te gee, te ondersteun, sonder om my te veroordeel.. Sy verstaan altyd, sy ken my beter as enigiemand anders. Ek kan al my geheime met haar deel en weet dat dit veilig is by haar..Sy maak my nooit seer nie, vou my toe met liefde, aanvaar my nes ek is..Beur my op wanneer ek mismoedig voel, laat my lag wanneer ek wil huil, vertroos my, beskerm my…Sy is…die spesiaalste persoon in my lewe…My Sussa…

Entry Filed under: Uncategorized

3 Comments Add your own

  • 1. SHARKS  |  Oktober 30, 2007 om 8:00 vm

    Feetjie ek en my twee sussies is ook vreeslik na aan mekaar, ons is nie net sussies nie, maar ook beste maats, beste vriendinne, beste medisyne vir mekaar. Ons laat mekaar lag, huil, babbel, weer kind laat voel. Ons is meer as net susters.

  • 2. Mona  |  Oktober 30, 2007 om 8:11 nm

    Jy maak my tranerig! Sandra Bullock, ek wens!

    Sussie, met iemand so spesiaal soos jy is dit moeilik om nie alles vir daardie persoon te probeer wees nie.

    Dis my voorreg en jy weet dit. Op my knieë sal ek bly..

    I love you, Jillybean!

  • 3. Suz  |  Oktober 31, 2007 om 5:48 vm

    Feetjie en Sharks, julle is bevoorreg om sulke wonderlike verhoudings met julle susters te hê, ek wens dat ek ook ‘n suster gehad het. Gelukkig het ek darem ‘n wonderlike vriendin met wie ek alles kan deel.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to comments via RSS Feed

Bladsye

Kategorieë

Kalender

Oktober 2007
M T W T F S S
    Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Most Recent Posts

 
%d bloggers like this: