Bokke!!!

Oktober 19, 2007 feetjieland

bokke1.jpgBOKKE, BOKKE,BOKKE!!!!!!!!!

BRING DIE BEKER HUIS TOE MANNE!!!!!!!!!

Uit die blou van onse hemel,
Uit die diepte van ons see.
Oor ons ewige gebergtes waar
Die kranse antwoord gee,
Deur ons ver-verlate vlaktes
Met die kreun van ossewa
Ruis die stem van ons geliefde,
Van ons land Suid-Afrika
Ons sal antwoord op jou roepstem,
Ons sal offer wat jy vra:
Ons sal lewe, ons sal sterwe
Ons vir jou, Suid-Afrika.

In die merg van ons gebeente,
In ons hart en siel en gees,
In ons roem op ons verlede,
In ons hoop op wat sal wees,
In ons wil en werk en wandel,
Van on wieg tot aan ons graf
Deel geen ander land ons liefde,
Trek geen ander trou ons af.
Vaderland! ons sal die adel
Van jou naam met ere dra:
Waar en trou as Afrikaners
Kinders van Suid-Afrika.

In die songloed van ons somer,
In ons winternag se kou,
In die lente van ons liefde,
In die lanfer van ons rou.
By die klink van huw’liks-klokkies,
By die kluitklap op die kis
Streel jou stem ons nooit verniet nie,
Weet jy waar jou kinders is.
Op jou roep se ons nooit nee nie,
Se ons altyd, altyd ja:
Om te lewe, om te sterwe
Ja ons kom, Suid-Afrika.

Op U Almag vas vertrouend,
Het ons vadere gebou:
Skenk ook ons die krag, o Here!
Om te handhaaf en te hou
Dat die erwe van ons vaad’re
Vir ons kinders wrwe bly:
Knegte van die Allerhoogste,
Teen die hele wereld vry.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou o Heer
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.

ONS VIR JOU SUID-AFRIKA!!!!!!!

Entry Filed under: Uncategorized

5 Comments Add your own

  • 1. Dellie  |  Oktober 19, 2007 om 7:19 vm

    Amen! Ons vir jou Suid Afrika! Geniet die rugby!šŸ˜†

  • 2. SHARKS  |  Oktober 19, 2007 om 7:57 vm

    BOKKE BO, ekke kon net nie die geel lees nie. GO BOKKE!!

  • 3. boendoe  |  Oktober 19, 2007 om 8:25 vm

    Ja, ja, ja!! BOKKE!!

  • 4. neykie  |  Oktober 19, 2007 om 8:58 vm

    YOU GO BOKKE BRING HOM HUIS TOE HIER WAAR HY HOORT!!!!!!!!!!!!!!!

    LOL @ SHARKS

    LEKKER NAWEEK MENSE

  • 5. skoor  |  Oktober 19, 2007 om 9:06 vm

    Maar my magtag. So ‘n blog moet jam kry.
    Amen!
    Pragtig pragtig mooi woorde.
    Die Neelsie kon darem ‘n paar woorde saamsit in ‘n trotse sin!!!
    Go Bokkie. Go Jake White!
    Jaaaaaaaaaa


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to comments via RSS Feed

Bladsye

Kategorieƫ

Kalender

Oktober 2007
M T W T F S S
    Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Most Recent Posts

 
%d bloggers like this: