Oktober 18, 2007 feetjieland

13.jpg4.jpg3.jpgMmmmmmmmm………hoe lus is ek nou vir …swem!

Eben…natuurlik is dit nie net dames wat welkom is nie, ons wil dans na die tyd…of hoe girls? Hoe meer mans hoe beter…? Maar hulle moet eers deur ons “gekeur” word…lol. Lekker om te droom, sou daar wel so iets wees, sou jy meer as welkom wees Eben.

Ek is so lus vir ‘n lekker kuier! Braai, drink, dans…pubcrawl na die tyd, maar dit moet baie mense wees. Dink ek moet solank begin beplan vir my verjaarsdag…  maar soos wat dit nou lyk gaan dit ‘n bring en braai moet wees   :( 

Ek is hopeloos te jonk om hierdie ou-mens lewe te lei… en terselftertyd voel ek skuldig teenoor my kinders omdat ek so voel, omdat ek nie net rustig en “content” kan wees met my lewe en omstandighede nie. 

I said I wanna touch the earth
I wanna break it in my hands
I wanna grow something wild and unruly

I wanna sleep on the hard ground
In the comfort of your arms
On a pillow of bluebonnets
In a blanket made of stars

Oh it sounds good to me I said

Cowboy take me away
Fly this girl as high as you can
Into the wild blue
Set me free oh I pray
Closer to heaven above and
Closer to you closer to you

I wanna walk and not run
I wanna skip and not fall
I wanna look at the horizon
And not see a building standing tall

I wanna be the only one
For miles and miles
Except for maybe you
And your simple smile

Oh it sounds good to me
Yes it sounds so good to me

Cowboy take me away
Fly this girl as high as you can
Into the wild blue
Set me free oh I pray
Closer to heaven above and
Closer to you closer to you

I said I wanna touch the earth
I wanna break it in my hands
I wanna grow something wild and unruly
Oh it sounds so good to me

Cowboy take me away
Fly this girl as high as you can
Into the wild blue
Set me free oh I pray
Closer to heaven above and
Closer to you closer to you
Closer to you
Cowboy take me away.
Closer to you

Entry Filed under: Uncategorized

5 Comments Add your own

  • 1. Jaco  |  Oktober 18, 2007 om 9:23 vm

    Jy sê oumenslewe asof daar iets mee verkeerd is?
    Elke mens is anders en het ander behoeftes, daarom kan ek nie sien hoekom jy nie ‘n opwindende lewe kan ly nie.
    Solank dit nie ten koste van die kinders is nie is daar niks mee fout nie of hoe?

  • 2. SHARKS  |  Oktober 18, 2007 om 10:56 vm

    Feetjie dan maak ons dit ‘n date met een van hierdie sexy goed hierbo, net ek en jy en hulle, lyk my ek is nie al een wat ‘n kak huwelik het nie, ek is ook gatvol vir my eentonig vervelig ouvrou lewe, dit is net werk werk werk, kos maak, dop aan dra geen liefde geen seks geen niks nie. Net ‘n masjien wat hy aan vergeet het, ek is besig om uit te brand!!

  • 3. feetjieland  |  Oktober 18, 2007 om 11:10 vm

    Ek kry darem ‘n bietjie liefde…en wel…vir my is daar nie so iets soos genoeg seks nie, mwahahaha, maar my man weet, as hy my langer as 4 dae sonder seks los, is ek te mislik om mee saam te lewe, so dan bring hy maar eerder sy kant, moeg of te nie.

  • 4. Dellie  |  Oktober 18, 2007 om 6:25 nm

    Ek voel so bevoorreg…my man sorg vir my…meer as wat ek kan hanteer soms…

  • 5. Mona  |  Oktober 18, 2007 om 8:00 nm

    Vir eers sal ‘n ordentlike vakansie al die verskil maak, Sussa!

    Man, ons twee girls moes Rittelfees toe gegaan het, ek sê jou! Die mans kon babysit, of wat sê jy?


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to comments via RSS Feed

Bladsye

Kategorieë

Kalender

Oktober 2007
M T W T F S S
    Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Most Recent Posts

 
%d bloggers like this: