Oktober 17, 2007 feetjieland

6.jpgbrad_pitt_chest.jpgSexy manne om die aandag bietjie af te lei van ons “boring” lewens…wou nog pics upload..maar hulle wys te veel, die een links is klaar bietjie gewaagd..jammer as dit enigiemand “offend” het.

Wens ek het ‘n wildsplaas gehad, sou dit sommer ‘n lodge maak, met ‘n “health-spa” , warmbaddens, jacuzzis, groot kroeg met ‘n “big-screen” , en baie drank. Dan het ek julle almal genooi om die naweek by my te kom kuier..Vrydag game-drive, groot vuur in die veld…baie drank, lekker gesels, kitaar vir die atmosfeer…saam sing. Saterdag, manicure, pedicure, massage, facial, ens… Daarna, almal in die jacuzzi met drankies in die hand, en dan die groot kuier, voorbereiding vir die rugby!

Ai…hoe lekker droom ek nou! Ek dink regtig ons almal moet een of ander tyd bymekaar kom…

Tigerlilly, hou van jou idee, al die bloggers op die strand rondom ‘n groot vuur…kom ons almal staak, verkoop alles wat ons besit, en toer van strand tot strand…lol, sal lekker wees.

Ek moet seker weer terugkom realiteit toe…

Lekker dag julle almal

xxx

Entry Filed under: Uncategorized

7 Comments Add your own

  • 1. neykie  |  Oktober 17, 2007 om 9:19 vm

    wie kan nou geoffend wees oor sulke lywe, nee jy mag maar.

  • 2. Dellie  |  Oktober 17, 2007 om 10:08 vm

    Lyk amper soos daai firefighters in Houston…wanneer trek ons nou weer?😆

  • 3. SHARKS  |  Oktober 17, 2007 om 10:54 vm

    Feetjie los vir my ook een of twee asseblief – mooi bly maar mooi, en met so lyf in ‘n spa met ‘n ietsie koud in die hand, gaan daai ietsie koud mos nie lank in die hand bly nie, of hoe? Ons mag mos maar droom, en kyk, ons kan tog nie vat nie, hulle is so ver buite ons bereik, net op ons pc se skerm, wat ‘n jammerte!!

  • 4. Dellie  |  Oktober 17, 2007 om 12:47 nm

    Feetjie, ek het ook geskuif na wordpress. Onthou om my adres te verander op jou blogroll! http://delliesedinge.wordpress.com

  • 5. Eben  |  Oktober 17, 2007 om 1:01 nm

    Is dit net dames wat saam gaan of…..

  • 6. Tigerlily  |  Oktober 17, 2007 om 1:08 nm

    Daai pamperlang sal darem nice wees!
    Kyk, as iemand ge-offend is, moet hulle net hulle ogies toemaak. Wat my altyd vang van ‘n manslyf is daai lyn wat so van die heup af, skuins onder deur die six pack sny…ai…lam kniegies! Plak nog sulkes Fairytjie!

  • 7. Mona  |  Oktober 17, 2007 om 6:50 nm

    Ai Pixie, klink of ek en jy op dieselfde plek is…


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to comments via RSS Feed

Bladsye

Kategorieë

Kalender

Oktober 2007
M T W T F S S
    Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Most Recent Posts

 
%d bloggers like this: