Keeper

Oktober 12, 2007 feetjieland

2.jpgTO A KEEPER


One day someone’s mother died.
And on that clear, cold morning,
in the warmth of her bedroom,
the daughter
was struck with
the pain of learning that sometimes
There isn’t any more.


No more hugs,
no more lucky moments to celebrate together,
no more phone calls just to chat,
No more “just one minute.”
Sometimes, what we care about the most goes away.
never to return before we can say good-bye,
Say “I Love You.”


So while we have it . . . it’s best we love it . . .
And care for it and fix it when it’s broken
and take good care of it when it’s sick.


This is true for marriage
…. and friendships . .

And children with bad report cards;
And dogs with bad hips;
And aging parents and grandparents.

Some things we keep —
like a best friend who moved away
or a classmate we grew up with.
There are just some things that
make
  US HAPPY NO MATTER WHAT…¸..¸
Life is important,
and so are the people we know …
And so, we keep them close!





Life moves pretty fast.
If you don’t stop and look around once in awhile,
you could miss it.”
   
“Be kinder than necessary, for everyone you meet is fighting some kind of battle”   

Entry Filed under: Uncategorized

7 Comments Add your own

  • 1. Sonstudio  |  Oktober 12, 2007 om 9:10 vm

    Hey, ek’s die eerste een om te comment op jou ‘nuwe’ blog!

    Dis mooi woorde daai.

  • 2. ding  |  Oktober 12, 2007 om 10:39 vm

    MOOI man! Dit is inderdaad mooi woorde, soos Sonstudio se. Nou maar mag jou nuwe blog vir jou net vreugde en vir ons lekker kuierleesstof inhou!

  • 3. SHARKS  |  Oktober 12, 2007 om 11:02 vm

    Pragtig jy!!

  • 4. Da Mario  |  Oktober 12, 2007 om 12:56 nm

    Welkom by WordPress!! Much better, you’ll see!😀

  • 5. Lizet  |  Oktober 12, 2007 om 1:48 nm

    Hallo feetjie, pragtige blog. Sterkte met nuwe blog. En hoop als gaan sommer goed vorentoe.
    Lekker naweek 🙂

  • 6. Mona  |  Oktober 12, 2007 om 7:58 nm

    Hey Pixie!

    Mmmm…. pienk gerberas, skoenlappers, hartjies – dis SO my smaak!

    Kom ons doen daai ding!

    xx

  • 7. boendoe  |  Oktober 14, 2007 om 9:48 vm

    Hi Feetjie, ek dink ek sal jou voorbeeld binnekort volg en ook wordpress toe kom. Blogger is ‘n bogger, se ek vir Dellie!
    Ek het nou net opgevang met al jou nuus. Erg, hoor. Ek wil my nek uitsteek en iets se! Jou ma is in ‘n selfvernietigende verhouding. Sy is op die oomblik te blind om dit te besef. Wreed soos dit klink, sy moet ophou hulp kry, sodat sy eendag die man kan sien vir wat hy is. Niemand sal haar daarvan kan oortuig nie. Dis iets wat sy self moet besef. Hulle moet hul eie huisvesting, kos, drank,vervoer hanteer. Dis die gouste dat ‘n fairy tale verander in ‘n nagmerrie!En nooi haar en die man gerus oor, maar moenie haar sien as jou ma nie, as jy verstaan wat ek bedoel. Moenie betrokke wees by haar lief en leed nie, behandel soos jy ‘n goeie kennis sou behandel. Sy moet sien dat niemand druk op haar sit nie (al kriewel die rooimiere in jou alie!), en hopelik sal sy sien hoe die man afsteek by jou man, en ander mans. Hoe jy ook al maak, ek dink jy moet jouself ook beskerm. So ding wat vreet en vreet aan jou, kan jou gesondheid later affekteer. Psigies en fisies. Ag, nou het ek so baie gepraat, dalk nonsens, maar ek voel regtig jammer vir jou. Dis die sagte mense in die lewe, soos jy, wat gewoonlik ‘n raw deal kry. Sterkte, en moenie my te kwalik neem oor al my “raad” nie!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to comments via RSS Feed

Bladsye

Kategorieë

Kalender

Oktober 2007
M T W T F S S
    Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Most Recent Posts

 
%d bloggers like this: