About
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Ek is ‘n spontane, liefdevolle, passievolle mens…Ek is verlief op die liefde en die lewe. Ek is baie reguit, eerlik en “oop” en verkies dat mense ook so met my sal wees. Ek is baie intens en wardeer diep mense…Die misterieuse trek my aan… Ek is ‘n boeremeisie wat hou van rugby, braai en……..lol, vriende. My naam is Mari Venter, soos meeste reeds weet, en hierbo is foto’s van myself, my man Johan, ons dogtertjie Calista (4) en ons seuntjie Marko (2). O, en ek is 28 en Johan is 24.
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to comments via RSS Feed