Luzaan Hatting….
Mei 31, 2008
feetjieland
Dis die meisie by my werk. Haar verloofde het homself geskiet Donderdag en sy het op sy lyk afgekom na werk. Ek voel verskriklik. Asb julle bid vir haar, kan julle julself indink waar deur sy gaan. Hoe kom mens oor so iets? Ander se boeke is duister. Ek voel natuurlik sleg oor die postings oor haar en omdat ek dit wat sy gedoen het nie net geignoreer het nie. Maar ja, dis die lewe..spyt kom altyd te laat. Lewe is so kort en mens leef baie keer met kwade gevoelens, maak mekaar baie keer seer, so onnodig.
ASB BID VIR HAAR.
Entry Filed under: Uncategorized
7 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to comments via RSS Feed
1.
neykie | Junie 2, 2008 at 8:18 vm
Sterkte Luzaan. Die Here sal jou hierdeur dra.
Feetjie, jy kan haar nou net bystaan en dalk wie weet word julle vriende in haar tyd van nood.
2.
Eben | Junie 2, 2008 at 11:27 vm
Sterkte vir jou Feetjie!!!
3.
meermin | Junie 3, 2008 at 1:01 nm
Feetjie staan by hierdie vrou sy het ‘n skouer nodig!! Luzaan baie sterkte al ken ek jou nie, voel ek jou pyn aan! BID en glo dat GOD jou deur hierdie moeilik tyd sal dra!! Lees VOETSPORE, daar waar jy net twee rye spore sien, is waar GOD jou gedra het!!
4.
Wipneus! | Junie 4, 2008 at 3:09 nm
Dis hartseer!
Sterkte vir almal betrokke.
5.
Eben | November 6, 2008 at 6:27 nm
Ek weet nie waar om comment vir jou te los nie.
Maar nie te min, Baie geluk met jou verjaarsdag Dinsdag 4 November. Ek hoop daar is ‘n lieflike, genotvolle en vreugdevolle jaar vir jou gespaar. Tonne groete
6.
Wipneus! | December 24, 2008 at 1:06 nm
Geseënde Kersfees en voorspoed vir die nuwejaar vir jou en jou geliefdes!!
7.
witperd | April 7, 2009 at 11:33 vm
Waar`s jy?