GE-TAG…

December 1, 2007 feetjieland

fairy5.jpgKom ons doen daai ding…

1. Ek is mal oor musiek…en kan baie sexy dans.

2.Ek het donker-bruin, amper swart, ogies wat deur mens kan kyk.

3.Ek het ‘n moesie effens links, bo my naeltjie en links bo my mond..

4.Ek is baie sensueel en seksueel.

5.Ek is baie emosioneel en intens.

6.Ek rook…en ek haat dit..dit stink, moet altyd eers my hande was, beechies eet en parfuum spuit nadat ek gerook het.

7.Ek hou van kosmaak…en eet, lol.

8.Wanneer ek lief raak, raak ek lief met my alles, en dan gee ek ook my alles.

Wel..daar is my agt feite oor myself.

Entry Filed under: Uncategorized

8 Comments Add your own

  • 1. SHARKS  |  December 3, 2007 at 5:19 vm

    Hallo jy, gaan dit nog goed? Ek is ook mal oor kos maak, bak en brou, maar dit eet, nee wat nie so maklik nie!!

  • 2. Roer  |  December 3, 2007 at 9:26 vm

    Jy’s seker mal oor flieks soos Dirty Dancing en Mambo Nights, ens. :-)

  • 3. Eben  |  December 4, 2007 at 5:01 vm

    Sexy dans vertelle jy onse hier … wel ek het nuus vir jou, ek kan weer glad nie dans nie!! Mmmm

    Jaaaa punt 7 klink lekker, sal verseker moet draai in Kimberley!

  • 4. Ina  |  December 4, 2007 at 6:48 vm

    Hey Feetjie

    Hi man hoekom moet daar sulke nasty mense wees? Onthou dink positief glo en vertrou en alles sal met jou goed gaan. Die girl kan nie haar geluk op jou ongeluk bou nie.

    Kry vir jou ‘n flash disk en maak back ups van jou werk as sy dit weer delete kan jy dit bewys.

    Sterkte vir jou en lekker werk

    Ina

  • 5. SHARKS  |  December 5, 2007 at 6:43 vm

    Feetjie julle almal moet lekker werk, ek sal dink aan julle as ek so lekker op die strand lè en ontspan!!

    Sal op mxit met jou chat.

    Liefde en net die beste vir ‘n pragtige wonderlike jaar.

  • 6. Mona  |  December 5, 2007 at 1:14 nm

    Hey Babes!

    Nobody puts Baby in the corner!! You’ll kick her ass eventually.

    So moet ons nou almal met 8 feite vorendag kom? Kan scary raak…

    Hehe.

    Love you

  • 7. Butterfae  |  December 10, 2007 at 10:59 vm

    Hey jy! Hoe gaan dit?

  • 8. Da Mario  |  February 6, 2008 at 11:31 vm

    So… jy was twee maande laas hier?
    By the way, Kimberley was nice in Desember, dis nogal jammer ek het julle gemis.
    Mooi loop!


Leave a Comment

Required

Required, hidden



Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Trackback this post  |  Subscribe to comments via RSS Feed

Pages

Categories

Calendar

December 2007
M T W T F S S
« Nov   Feb »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Most Recent Posts