Archive for Oktober, 2007
Youtube.com – Hillary Duff – I am – dis nogal presies hoe ek is..en as sy kan goed voel daaroor, hoekom nie ek nie?? Die chorus gedeelte dra ek op aan julle almal, want julle almal is vir my spesiaal, wonderlik en pragtig!
“I Am”
I’m an angel, I’m a devil
I am sometimes in between
I’m as bad it can get
And good as it can be
Sometimes I’m a million colors
Sometimes I’m black and white
I am all extremes
Try figure me out you never can
There’s so many things I am
I am special
I am beautiful
I am wonderful
And powerful
Unstoppable
Sometimes I’m miserable
Sometimes I’m pitiful
But that’s so typical of all the things I am
I’m someone filled with self-belief
And haunted by self-doubt
I’ve got all the answers
I’ve got nothing figured out
I like to be by myself
I hate to be alone
I’m up and I am down
But that’s part of the thrill
Part of the plan
Part of all of the things I am
I am special
I am beautiful
I am wonderful
And powerful
Unstoppable
Sometimes I’m miserable
Sometimes I’m pitiful
But that’s so typical of all the things I am
I’m a million contradictions
Sometimes I make no sense
Sometimes I’m perfect
Sometimes I’m a mess
Sometimes I’m not sure who I am
I am special
I am beautiful
I am wonderful
And powerful
Unstoppable
Sometimes I’m miserable
Sometimes I’m pitiful
But that’s so typical of all the things I am
I am special
I am beautiful
I am wonderful
And powerful
Unstoppable
Sometimes I’m miserable
Sometimes I’m pitiful
But that’s so typical of all the things I am
Of all the things I am
Sometimes I’m miserable
Sometimes I’m pitiful
But that’s so typical of all the things I am
Of all the things I am
Ek dink dis hoe meeste van ons is…en as sy kan goed voel daaroor, hoekom nie ons nie…???
Add comment Oktober 31, 2007
Hoe maak jy ‘n vrou?
Jy kruis ‘n vlinder, ‘n koei en ‘n miskruier…
Dan kry jy ‘n oulike ding met mooi tieties wat heeldag loop en K..k soek……Mwahahahaha!
Add comment Oktober 31, 2007
I wanna know you..
the biggest lie you ever told – your deepest fear ’bout growin’ old
the longest night you ever spent – the angriest letter you never sent
the boy you swore you’d never leave – the one you kissed on new years’s eve
the sweetest dream you had last night — your darkest hour, your hardest fight
i wanna know you – like i know myself
i’m waiting for you – there ain’t no one else
talk to me baby – scream and shout
i want to know you – inside out
i wanna dig down deep – i wanna lose some sleep
i wanna scream and shout – i wanna know you inside out
i wanna take my time – i wanna know your mind
ya know there ain’t no doubt – i wanna know you inside out
the saddest song you ever heard – the most you said with just one word
the loneliest prayer you ever prayed – the truest vow you ever made
what makes you laugh, what makes you cry
what makes you mad, what gets you by
you highest high, your lowest low – these are things I want to know
i wanna know you – like i know myself
i’m waiting for you – there ain’t no one else
talk to me baby – scream and shout
i want to know you – inside out
i wanna dig down deep – i wanna lose some sleep
i wanna scream and shout – i wanna know you inside out
i wanna take my time – i wanna know your mind
ya know there ain’t no doubt – i wanna know you inside out
i wanna know your soul – i wanna lose control
c’mon n’ let it out – i wanna know you inside out
dig down deep – lose some sleep
wanna scream and shout – i wanna know you inside out
i wanna know you inside out
i wanna know you inside out
tell me everything baby..
ya..i wanna know you inside out
tell me everthing baby..
i wanna know you inside out
ya i wanna know you inside out
tell me everything
i wanna know you inside out
Lyrics > Bryan Adams Lyrics > Bryan Adams Inside Out Lyrics
4 comments Oktober 30, 2007
My Sussa..
Wens ek het mooi foto gehad van jou op my laptop, sodat ek kon spog met my babe van ‘n sussa, maar alles is op die laptop wat gesteel is…toe upload ek maar die foto wat die naaste is aan hoe jy lyk…Sy is my sussa, my ma, my beste vriendin…Altyd daar vir my, bereid om te luister, raad te gee, te ondersteun, sonder om my te veroordeel.. Sy verstaan altyd, sy ken my beter as enigiemand anders. Ek kan al my geheime met haar deel en weet dat dit veilig is by haar..Sy maak my nooit seer nie, vou my toe met liefde, aanvaar my nes ek is..Beur my op wanneer ek mismoedig voel, laat my lag wanneer ek wil huil, vertroos my, beskerm my…Sy is…die spesiaalste persoon in my lewe…My Sussa…
3 comments Oktober 30, 2007
Vloermatjie of Vennoot?
“n Soentjie aan almal van julle om dankie te se dat julle daar is vir my, vir al julle liefde ondersteuning en raad..Ek het baie gedink die naweek…oor hoe ek optree in ons huwelik..wel, my slotsom was, ek is ‘n goeie vrou. Ek is “fun”, kla nooit as hy wil braai of vriende wil oornooi om te kuier, as daar rugby is en hy nooi sy vriende oor, maak ek ‘n skinkbord vol snacks, ek kyk saam rugby en skree net so hard. Ek maak slaaie vir die braai, versorg my kinders, gesels met almal, speel saam darts..het nooit ‘n probleem as hy gekuier raak nie, en gee nie om as mense kuier tot oggend-ure of selfs oorslaap nie. Ek is nie vol fieterjasies nie, hou van kamp, sonder geriewe..visvang, doen alles saam wat mans as “fun” beskou. Ek is intelligent , hy hoef nie vir my te skaam nie, ek kan ‘n intelligente gesprek voer met enigiemand. Ek het ‘n goeie sin vir humor… Ek is goedversorg, altyd gegrimeer, ruik altyd lekker, is skoon en netjies, my naels en toonnaels is altyd goed versorg, my huis is altyd skoon..ek doen alles vir my kinders, hy het van baba-tyd af nog nooit nodig gehad om te help met hulle versorging nie. Ek kan lekker kos maak, bedien hom ook van kop tot tone, hy sit en ek dra alles agter hom aan. Ek kielie sy rug elke aand, tot hy slaap, massage hom baie keer, dra medisyne agter hom aan wanneer hy siek is…ek gee baie drukkies en soentjies, komplimenteer hom gereeld, se baie vir hom ek is trots op hom omdat hy so hard werk, en seksuele toenadering..kom meestal van my kant af…ek is nie mooi nie, maar ek is sexy..baie sexy.., en ek weet hoe om ‘n man opgewonde te maak. So praat ek toe nou met hom oor dit gisteraand, vra vir hom waaroor hy ongelukkig is met my in ons huwelik…oor bg goed kon hy natuurlik nie kla…sy probleem met my is…ek argumenteer te veel met hom, ek aanvaar nie net as hy ‘n besluit maak nie..ek doen nie soos hy se nie..Wel, daar besef ek toe weereens, hy sien my nie as sy vennoot nie. Hy sien my as een van sy kinders en sy vloermatjie, hy beveel my ook soos wat hy ons kinders beveel..en verwag ek moet, soos ‘n kind, sonder om terug te praat, maak soos hy se. en dis presies hoe sy pa sy ma behandel het. Maar sy ma is nie baie intelligent nie, so ja, sy het baie leiding nodig gehad…Ons het die gesprek gehad voor ons getrou het, ek het vir hom gese ek sien ‘n huwelik as ‘n vennootskap, as hy iemand wil he wat gaan ja en amen op alles wat hy se, het hy nou die verkeerde vrou beet..ek het ‘n verstand, ek het ‘n opinie..en ek beskou myself as sy gelyke, nie sy onderdaan! En wragtig, na 4 jr, behandel hy my soos sy onderdaan, sy vloermatjie en praat hy met my asof ek ‘n kind is! Dit terwyl ek 4jr ouer is as hy, meer intelligent, ek maak baie beter besigheids-besluite en wat finansies aanbetref is hy onverantwoordelik en spandabelrig..ek mag niks se daaroor nie, maar wanneer hy stress omdat hy te veel skuld gemaak het, geld gemors het, nie weet hoe om daar uit te kom nie, moet ek en die kinders aan die kortste end trek, en word sy stress op ons uitgehaal! Ek is gatvol, ek is nie ‘n vloermatjie nie, ek is ‘n vrou, sy gelyke, enigiemand se gelyke, met ‘n gesonde verstand…en as ek sien jy jaag nonsens aan, sal ek nie my mond hou nie! Ek is oor ‘n week 29, ek is nie ‘n kind nie! Ek is so gatvol vir sy power-trip, want dis wat dit is, hy is die baas, almal moet hom gehoorsaam…ek wil nie meer nie, ek is nie meer lus om aan my huwelik te werk nie, ek is nie lus om verder moeite te doen nie, want ek kry niks terug nie. Ja, nou raak ek selfsugtig, ek is moeg vir gee en gee en gee en niks terugontvang nie..Ek is ‘n goeie ma en goeie vrou, ek verdien dit om wardeer en met respek behandel te word!!!!
18 comments Oktober 29, 2007
Why does God allow pain and suffering?
A man went to a barbershop to have his hair cut and his beard trimmed.
As the barber began to work, they began to have a good conversation.
They talked about so many things and various subjects.
When they eventually touched on the subject of God, the barber said:
“I don’t believe that God exists.”

“Why do you say that?” asked the customer. “Well, you just have to go out in the street to realize that God doesn’t exist.
Tell me, if God exists, would there be so many sick people?
Would there be abandoned children?

If God existed, there would be neither suffering nor pain.
I can’t imagine a loving God who would allow all of these things.”
The customer thought for a moment, but didn’t respond because he didn’t want to start an argument.
The barber finished his job and the customer left the shop.

Just after he left the barbershop, he saw a man in the street with long, stringy, dirty hair and an untrimmed beard.
He looked dirty and unkempt. The customer turned back and entered the barber shop again and he said to the barber:
“You know what? Barbers do not exist.”
“How can you say that?” asked the surprised barber.
“I am here, and I am a barber. And I just worked on you!”
“No!” the customer exclaimed. “Barbers don’t exist because
if they did, there would be no people with dirty long hair and untrimmed beards, like that man outside.”

“Ah, but barbers DO exist! That’s what happens when people do not come to me.”
“Exactly!” affirmed the customer. “That’s the point! God, too, DOES exist!
That’s what happens when people do not go to Him and don’t look to Him for help.
That’s why there’s so much pain and suffering in the world.”

Add comment Oktober 29, 2007
Trots Suid-Afrikaans
Wees trots Suid-Afrikaans,
As jy uit die restaurant uitkom en jou kar is weg, moenie kwaad of die moer in raak nie,
vat net die ou langsaan se kar!!
5 comments Oktober 25, 2007
My sonde…
Soos almal alreeds weet, ek is getroud..Is ek gelukkig getroud?? Die wat tussen die lyne kon lees sal weet.. Ek is lief vir my man, vir die wat twyfel. Van kleins af het ek gedroom oor die perfekte man, die perfekte huwelik, intussen het ek grootgeword en besef dit bestaan nie. Ek is nogsteeds ‘n “hopeless romantic” en glo mens kan dit perfek maak as albei net wil. Ek en my man is teenoorgesteldes, hy is glad nie romanties, passievol of liefdevol nie. Hy was wel aan die begin….maar soos meeste mans is sy opinie dit was omdat hy my nog mos kry..nou het hy my. Vir 4 jr onderdruk ek my begeerte na passie romanse liefde, soms kom dit na vore…dan is ek depressief, baklei eers weer bietjie met hom omdat hy nie moeite doen nie, en maak dan maar weer vrede daarmee en probeer dit onderdruk. Ek geniet aandag…ek is ‘n aandag-vraat, ek geniet dit om te flirt. So ja, ek flirt om aandag te kry, en ek geniet die aandag. Maar ek ken my perke. Ek wardeer ‘n sexy man, ek is nie blind nie, so ek kyk, en as ek iemand spesiaal langs die pad ontmoet, vertel ek daardie persoon dat hy spesiaal is. Ek droom en fantaseer ook oor wat as, wat as ek nie getroud was nie, en daardie spesiale persoon kon myne wees. Maar dis net ‘n droom, ‘n tydelike begeerte, want realiteit is, ek is getroud en het 2 kinders wat baie lief is vir hulle pa. En ek is ook baie lief vir hom. Maar intussen hoop ek ook maar op ‘n wonderwerk, dat sy ogies eendag sal oopgaan en hy sal besef dat mens moet bly werk aan ‘n verhouding, dat dit belangrik is om jou huweliksmaat spesiaal te laat voel, dat mens soms moet compromise, albei van julle..dat ‘n huwelik so spesiaal, kosbaar, romanties kan wees, as albei dit so wil maak. Ek verneuk hom nie…wel…in my gedagtes ja…maar nie fisies nie… Ek is ‘n vrou…ek het behoeftes…eintlik meer as die normale vrou, as ek ‘n vergelyking moet tref, want ek is baie seksueel, sensueel, romanties en passievol, en my behoefte na dit alles is soveel groter as die normale vrou s’n. Maak dit my goedkoop….??? As daar van julle is wat so dink..daar sal heelwaarskynlik wees, dan is ek maar goedkoop in julle oe…in my oe is ek ‘n vrou met behoeftes. En as daar ‘n man oor my pad kom wat my voete onder my uitslaan, voordat my man tot ander insigte kom, kan ek julle nie belowe ek sal nie vir hom val nie. So…dis my “flaw”, almal het “flaws”, niemand is perfek nie, volgens my is daar nie groot en klein “flaws”, foute, sonde, noem dit net wat jy wil, nie. En niemand het die reg om te veroordeel nie, laat die een wat sonder foute is die eerste klip optel.
21 comments Oktober 25, 2007
STRESS
Is dit die moeite werd om te stress…? Almal ly deesdae aan depressie..as ek hoor was die een of die ander in die hospitaal vir depressie. Nou vra ek myself af, is dit die moeite werd. Mens maak jou siel en liggaam siek deur te stress. En wat help dit? Stress gaan tog nie jou omstandighede of dit waaroor jy stress verander nie. Is dit nie dan beter om “happy-go-lucky” te wees ongeag jou bekommernisse..kyk, as jy iets aan jou probleem kan doen, doen dan iets daaraan, maar moenie heeldag daaroor sit en top en stress nie, want dit gaan jou net negatief en siek maak. Die beste ding wat jy kan doen tydens ‘n storm is om te “float”, as jy paniekerig raak gaan jy verdrink. So “float” tot die storm verby is, geen storm hou verewig nie. As ek terugdink aan alles wat verkeerd gegaan het in my lewe, waaroor ek my half-dood gestress het, wat toe op die ou einde van die dag heel okay uitgewerk het, wil ek myself skop en vir myself lag, omdat ek dit so traumaties en stressvol vir myself gemaak het. So onnodig.. so my boodskap aan julle almal vandag is….HOU OP STRESS!!! En dan heelbo, ‘n ruiker vir elkeen wat deur ‘n moeilike tyd gaan..
3 comments Oktober 25, 2007
Vir die mans…
![]()
![]()
Die Brein …jy het gevra wat van fotos vir al die “honger” mans daarbuite..wel, toe het ek , my sussie en my vriendin besluit om vir julle te “pose” in ons fee-gewaad…mwahahaha
2 comments Oktober 24, 2007
| Previous Posts |